Deel

Ou Pretoria herleef in nuwe fotoboek

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die drukkery van De Volksstem. Die koerant het in 1873 deur die inisiatief van president Thomas Francois Burgers tot stand gekom.
Die drukkery van De Volksstem. Die koerant het in 1873 deur die inisiatief van president Thomas Francois Burgers tot stand gekom.

In kwalik twee maande sedert die publikasie van dié boek deur die oudtelevisieaanbieder en omroeper Friedel Hansen is kort duskant 1 000 eksemplare verkoop, ’n stewige prestasie in die plaaslike boekbedryf.

Die boek is tegelyk ’n gids en ’n tydsdokument van die stad waaroor die meeste mense ’n mening het – hetsy lofuitinge of siniese grappe – en ’n bevestiging dat waar dit Suid-Afrikaanse geboueskatte aangaan Pretoria maar ’n plek op die podium kan inneem.

Die boek bevat sowat 270 foto’s van omstreeks die 1870’s (15 jaar ná die ontstaan van die stad in 1855) tot die 1920’s en met enkele foto’s wat van die 1940’s is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
-0.5%
Rand - Pond
23.95
-0.7%
Rand - Euro
20.56
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.48
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
912.40
-0.8%
Palladium
1,005.00
-2.1%
Goud
2,314.58
-0.3%
Silwer
27.17
-0.5%
Brent-ruolie
88.42
+1.6%
Top-40
68,574
+0.8%
Alle aandele
74,514
+0.7%
Hulpbronne 10
60,444
+1.4%
Industriële 25
104,013
+1.2%
Finansiële 15
15,837
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos