Deel

Wetenskapfiksie, fantasie vind ‘poort’ in Afrikaans

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die eerste boek in die reeks.Foto:
Die eerste boek in die reeks.Foto:

Hoekom nie ’n eie wetenskapfiksie- en fantasiereeks met ’n gewone Suid-Afrikaanse tiener, wat in ’n gewone Suid-Afrikaanse dorp bly en oor gewone dinge soos huiswerk en ouens worry nie, skielik met fantasie of buiteruimtelike wesens te doen laat kry nie?

Dit het Nelia Engelbrecht aan die dink gesit en haar laat glo dat J.K. Rowling se magic ook in ’n Afrikaanse leefwêreld kan geld.

So is haar reeks, Die Poort, die eerste in Afrikaans, gebore. Die eerste twee titels het vanjaar verskyn en te oordeel na die ontvangs, is haar sprokies reeds by grootmenskinders treffers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.80
+1.1%
Rand - Pond
23.49
+1.3%
Rand - Euro
20.10
+1.5%
Rand - Aus dollar
12.28
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+2.8%
Platinum
923.40
-0.2%
Palladium
957.50
-3.3%
Goud
2,336.75
+0.2%
Silwer
27.20
-0.9%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos