Deel

Tankwa se medalje verdién jy!

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Om die Tankwa Trek te ry, moet jy jou storie op ’n bergfiets ken. Foto: Oakpics
Om die Tankwa Trek te ry, moet jy jou storie op ’n bergfiets ken. Foto: Oakpics

Dié tyd van die jaar kan ’n mens gewoonlik iemand wat vir die Absa Cape Epic oefen ’n myl ver sien. Die meeste van hulle lyk moeg en ondergewig, en dié wat die Epic vir die eerste keer ry, het boonop ’n bang kyk in die oë.

Die afgelope naweek het ek ’n klomp sulke gesigte by die Momentum Tankwa Trek, naby Ceres, gewaar, want hierdie drie dae lange marathon is bekend daarvoor dat ’n mens jou fiksheidsvlakke en stamina kom meet voor die grote wat in Maart plaasvind.

Reeds met die afklimslag van die vliegtuig wanneer jy daai Epic- en Cape Pioneer-tasse op die vervoerband in die aankomssaal sien, weet jy jy bevind jou in ernstige fietsrygeselskap. Die manne is maer en fiks en vasbeslote, hoewel daar darem ook ’n paar doodgewone pretsoekers (soos ek) is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Borussia Dortmund 2
Atletico Madrid 0
besig om te laai... Regstreeks
Barcelona 1
Paris SG 1
Rand - Dollar
19.04
-0.3%
Rand - Pond
23.66
-0.2%
Rand - Euro
20.22
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
973.10
-0.3%
Palladium
1,022.50
-0.1%
Goud
2,390.84
+0.3%
Silwer
28.25
-2.2%
Brent-ruolie
90.10
-0.4%
Top-40
66,902
-2.2%
Alle aandele
73,000
-2.1%
Hulpbronne 10
61,638
-3.6%
Industriële 25
98,321
-1.9%
Finansiële 15
15,650
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos